listenlive2

header-afr

Dankbaarheid

“Ek dank die Here dat die Neno programme in ons huise in ons klein dorpie Voi ingebring is. My gebed is dat dit mense sal bereik en hulle harte en lewens sal verander net soos dit my as jong dogtertjie aangeraak het.”

*Thru the Bible is ’n Bybelstudie program van 30 minute wat die luisteraar deur die hele Bybel neem in vyf jaar. Hierdie program is sedert 1967 oor radiostasies uitgesaai. In Kenia word dié program Neno genoem, wat “Woord” beteken. Keniane word deur die hele spektrum van die Bybel geneem in hulle hartstaal, naamlik Swahili.

Jy kan ook in jou eie taal na die Thru the Bible programme luister oor jou selfoon. (Sien die inligting op agterblad van die gebedsversoeke).

<< Terug