listenlive2

header-afr

'n Verstaan van die Nuwe Testament

“Toe ons op Bybelskool begin het om die Nuwe Testament te leer, was dit aanvanklik moeilik om te verstaan. Mense verduidelik dit egter partykeer baie swak. Wanneer ek egter na die Neno programme geluister het, het ek dit baie duidelik verstaan. Ek was baie keer daardeur bemoedig en het ook die vrymoedigheid gehad om die Woord van God duidelik oor te dra.”

<< Terug