listenlive2

header-afr

Duiste Bediening

TWR-SA reik uit na vele Duitse gemeenskappe in Suidelike Afrika deur middel van daaglikse dagstukkies onder die titel Morgenmelodie en ’n naweek-program getiteld ERF Magazin in samewerking met ERF-Duitsland.

Nuwe geleenthede het ook in Namibië ontstaan in samewerking met Namibia Broadcasting Corporation en ander gemeenskaps radiostasies.