listenlive2

header-afr

TWR ontvang ’n gesogte toekenning

CARY, Noord-Carolina (Maart 2016) – Member Care Media (MCM), ’n afdeling van TWR wat multikulturele werkers wêreldwyd bedien, is deur die...

Lees verder...
Bestem vir groter dinge

Soos baie ander sendelinge op die sendingveld het Lorraine Stavropoulos ’n stil, beskeie manier omtrent haar. Dit is dus nie ongewoon vir mense...

Lees verder...
Wanneer niks vir God onmoontlik is nie

Van ’n streng Moslemgemeenskap êrens in Afrika kom hierdie hartroerende verhaal van lewe wat weggeneem is, maar ook van oorvloedige lewe wat...

Lees verder...
“Ithemba Labantwana” (Hoop vir ons kinders)
twr-swaziland

Dit is met groot vreugde dat ons u kan meedeel dat die ondernemin

editorial

Liewe vriend van TWR-SA Wanneer ons terugkyk na meer as 25 jaar v

DXers-and-ham

Die praktyk van DX’ing het sy ontstaan in die vroeë dae van radio

captives-free

Hierdie is die verhaal van Gladman, ’n gevangene in die tronk, wa

zulu-lives

Die Zulu-departement onder die leierskap van Petros Gwala is soos

editorial

So aan die begin van 2016 wil ons saam met die apostel Paulus in Fi

pirate-ship

Nie almal raak opgewonde oor uitsaaitoerusting soos senders en lu

Project-Hannah-logo

Projek Hannah (PH) in Suid-Afrika, het onlangs haar Suid Afrikaanse…

swaziland-20151001

Opgradering van TWR se mediumgolfsender! Min dinge maak mens meer gelukkig…

napal

Sedert die aardbewing in Nepal plaasgevind het op 25 April 2015, het...

editorial

Watter vreugde en voorreg is dit nie om betrokke te kan wees met God se...

after-storm

Kragtige lewensveranderende boodskappe word daagliks vanuit Swasieland...

down

Die terrein waarop TWR se senders naby Manzini in Swasieland geleë is....

TWR-donations-tax-deductable

Die finansiële skenkings wat u aan TWR-SA maak, kan nou deur u terug…

impacting-pastors 1

Die kerk in Afrika gaan met rasse skrede vooruit en na raming kom tot…

TWR Kenya

TWR Kenia saai die Evanglie in 15 tale uit regoor die land, asook in naburige lande. In Augustus 1995 het TWR-Kenia by die regering aansoek gedoen vir ’n lisensie om in dié land uit te saai. Die lisensie is in 2005 toegestaan en sewe FM frekwensies is in 2006 aan TWR-Kenia gegee. Hierdie frekwensies is vir die dorpe Voi, Lamu, Marsabit, Mandera, Wajir, Lamu en Lodwar. Die dorpe is wyd verspreid in die noordelike en oostelike dele van Kenia.

SIFA FM (die groepnaam vir die sewe stasies) is ’n uitgebreide netwerk wat in 2008 deur TWR-Kenia geloods is. Die hoofdoel van die projek is om die gemarginaliseerde gemeenskappe te bereik met sosiale, ekonomiese en bemagtigings programme wat op die Woord van God gebaseer is.

Die klein pastoor
Lea is ’n pastoor van Kenia. Sy luister na TWR-Kenia se Thru the Bible programme (Neno) vandat sy ’n klein dogtertjie was. Lea deel met TWR die impak wat hierdie program op haar lewe gehad het.

As 'n laerskool kind...

“Ek is weergebore toe ek nog ’n jong dogtertjie was. Dit was die Woord van God deur die Neno programme wat my gehelp het om sterk in my geloof te groei. Selfs op laerskool was ek instaat om die Woord van God met my klasmaats te deel. Sommige het my dan ook ‘die klein pastoor’ begin noem.”